• Ons mense kan tereg vra: "Is daar ’n toekoms?"

    By Solidariteit laat ons nie toe dat die toekoms met ons gebeur nie; ons bou ’n toekoms.

    • As ons mense in die werkplek geboelie word, bou ons ‘n vakbond
    • As ons universiteite aangeval word, bou ons ‘n universiteit
    • As die staat se tegniese kolleges in duie stort, bou ons ‘n kollege
    • As daar teen ons kinders gediskrimineer word vir studiehulp, bou ons ’n studiefonds.
    • As daar op grond van ras teen ons mense gediskrimineer word, bou ons ’n regsfonds
    • Ons bou ‘n Solidariteit Beweging
    Bou saam met ons ’n toekoms. Ondersteun Solidariteit. SMS “onsbou” na 34802
  • Top

    Registreer / Register

    Oops! We could not locate your form.

    Maak toe / Close